Women Free Dating
In Men Dating Org O O Cupid Dating Sk Jazz Soul Soul Of Jazz Men Dating Women International Dating 18100 100 Free Online Dating Interacial Dating Single Parent Dating Christian Online Dating Black Dating Sites Cupid Dating Dating Profiles Dating Club 100 Free Dating Site Klink soos 'n verraaier
In Men Dating Org O O Cupid Dating Sk Jazz Soul Soul Of Jazz Men Dating Women International Dating 18100 100 Free Online Dating Interacial Dating Single Parent Dating Christian Online Dating Black Dating Sites Cupid Dating Dating Profiles Dating Club 100 Free Dating Site
-
Klink soos 'n verraaier
Ek dink die pos hoort hier. Ek wonder net die gesegde leer:"As jy nie wil hoor nie, moet jy voel." Maar wat gebeur as voel jou nie eers iets leer nie.
Steun regering eerder as om knaend te mor
SAN STOLS, DRIE RIVIERE:
Die berig oor die “rassistiese” skildery van pres. Thabo Mbeki en misdaad wat by die KKNK uitgestal is, is dalk vir ander realisties, maar ek dink ons moet meer dankbaarheid en ondersteuning aan ons regering bewys – eerder as sulke snert.
Ek was seker nog nie ’n misdaad-slagoffer nie, sou u wou vra. Maar alte seker was ek, ses keer al, en my vrou en ses maande oue seuntjie (nou vyf) is byna vermoor.
Misdaad is ’n onreg, veral waar onskuldige mense vermoor word.
Maar wat dink u is realisties? Om ’n land soos ons s’n met miljoene verdrukte landsburgers te regeer, lyk vir my na geen grap nie.
Almal wil tevrede gestel word en na vryheid en gelykheid gelei word sonder hierdie simptome van geweld.
Ek wil my verstout om te sę: Die persoon wat Suid-Afrika met sy bevolking soos dit nou is van die begin af 100% reg kan bestuur, moet nog gebore word.
Ek is ons hemelse Vader ewig dankbaar vir ’n regering wat poog om gelykheid tot stand te bring, al sukkel hy daarmee. Ek bid dat die Here my seunskinders en al die ander blanke mans wat hul werk verloor het weens regstellende aksie ook sal leer omte vergewe soos Mandela, Mbeki, Tutu en al die ander. Hulle móés dit doen om Suid-Afrika se pyn te begin genees.
Kom ons bid en werk meer as wat ons kla en laat ons minder veroordeel.
Wie het nog nie korrupsie gepleeg nie? Die oomblik as iemand ’n leuen vertel, is dit korrupsie. Wat is korrupsie anders as om te lieg? Ja, daar is volgens menslike standaarde grade van lieg, maar lieg bly lieg.
-
Re: Klink soos 'n verraaier